Victor McLaglen

Victor McLaglen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Victor Andrew de Bier Everleigh McLaglen
Geboorte (1886-12-10)10 Desember 1886
Sterfte 7 November 1959 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1920–1958
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Victor McLaglen (10 Desember 1886 – 7 November 1959) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Informer (1935), Fort Apache (1948), The Quiet Man (1952), en Prince Valiant (1954).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search